top of page

Braai Apron

R 500,00Price
Quantity

BEFOK Braai Voorskoot – Met Alles IngebouDis nie net ’n voorskoot nie, dis ’n braai toolkit wat jy aantrek. Hierdie BEFOK voorskoot kom met veral baie sakke vir al jou braaitoebehore – van tange tot vlekke. Daar’s selfs ’n ingeboude bottelhouer, sodat jou koue een altyd binne bereik is, én ’n aansteker wat reg is vir aksie.

Prakties. Robuust. En natuurlik – 100% BEFOK.

As jy vuur maak soos ’n pro, moet jy ook soos een lyk.

    bottom of page